| 4-6 | QUITE QUAD SONDER GRENSE!! (In Skoolvakansie) BUSHMANS CAVE ALLE Quad liefhebbers word uitgenooi om hulle speelgoed saam te bring en hulself te kom geniet!! Bespreek nou!!
| Erik of Melinda 027 482-2918 021 913 4632 edemilander@telkomsa.net |
| 11-13 | ARNO & VRIENDE (Gesinsnaweek) BUSHMANS CAVE Hierdie naweek word vanjaar vir die 5de keer aangebied en bly maar een van die gewildste items op ons kalender. Kom kuier Saterdagaand saam met Arno van Zyl en sy vriende. Alan Hughes, Wicus van der Merwe, Vuur en Vlam (Ollie en Valiant) en dan verseker nog ‘n verrassing of twee!! Gewaarborgde pret die heel naweek!!
| Erik of Melinda 027 482-2918 021 913 4632 edemilander@telkomsa.net |
| 17-19 | Clanwilliam Landbouskou Skougronde | Hotto Marais 072 889 9940 |
| 25-27 |
CEDERBERG KUNSTEFEES
www.cederbergfees.co.za
|
Surette / Esther
027 482 1090
027 482 2024
cederberg@lando.co.za |