Businesses

CLANWILLIAM
Augsburg Landbou Gimnasium

Augsburg Landbou Gimnasium met uitmuntende fisiese geriewe, benut deur goed gekwalifiseerde en toegewyde personeellede waar akademiese vordering hoe voorkeur geniet. Dit word aangevul deur 'n sinvolle buitemuurse program wat strek vanaf die kultureel-geestelike tot sportbeoefening op verskeie vlakke. In die beste tradisie van die eg plattelandse behoudenheid, word die onderrig verstrek deur vernuwende metodes, tegnieke en hulpmiddele waardeur die leerlinge in staat gestel word om reg te laat geskied aan ons leuse, naamlik BODEMVAS.

Contact details

027 482 2120 (A van Wyk)
E-mail: avanwyk@augsburg.wcape.school.za
Web: www.augsburggim.co.za
GPS:

Read more >

CLANWILLIAM
B&S Handelaars

B&S Handelaars spesialiseer in die installering van alarm stelsels, CCTV kameras, lugversoring en DSTV sateliet skottels. B&S verkoop ook ‘n verskeidenheid produkte verwant aan die installasies. Kontak gerus vir Barend Strassberger by 083 305 6991 of Heinrich Strassberger by 072 590 3954 of stuur ‘n e-pos aan bshandelaars@telkomsa.

Contact details

027 482 2300 (Barend Strassberger)
E-mail: bshandelaars@telkomsa.net
Web:
GPS:

Read more >

CLANWILLIAM
Blue Bottle Trading Kora Bottelstoor

Blue Bottle Trading as Kora Bottelstoor, is situated in Ou Kaapse Weg. They have a wide selection of local wines available as well as beers and spirits.

Contact details

027 482 1558 (Flip Lochner)
E-mail: strassberger@lando.co.za
Web:
GPS:

Read more >

CLANWILLIAM
Cedarberg African Travel

Cedarberg African Travel offer tailor-made holidays and safaris, backed up by our expertise and insight, at a price which is no more than if you booked it direct. You also get the full financial protection and 24/7 support which you forfeit when you book piecemeal. Cedarberg clients range from time-pressured honeymooners, to parents anxious to make sure that all that the family's needs are met on a first-time safari, to safari veterans keen to try somewhere "different".

Contact details

027 482 2444 (Kate Bergh)
E-mail: kate@cedarberg.co.za
Web: www.cedarberg.co.za
GPS:

Read more >

CLANWILLIAM
Clanwilliam Sakekamer

Clanwilliam Sakekamer - saam skep ons volhoubare welvaart. Besoek ons webblad vir 'n lys van al ons lede of kontak ons indien u meer inligting verlang. Die bestuur kom maandeliks bymekaar en hou ook gereeld ledevergaderings.

Contact details

027 482 1090 (Ilse Lochner)
E-mail: clanwilliamsakekamer@gmail.com
Web: www.business.clanwilliam.info
GPS:

Read more >

CLANWILLIAM
Die Den

Want to go fishing? Well this is your one stop shop for all your fishing equipement. We also cut keys, sell diving equipment, lilo's for those hot summer days at the swimming pool and bicylces. Shoes, men's wear and lots more.

Contact details

027 482 2414 (Riaan van Zyl)
E-mail: riaanvanzyl@mylan.co.za
Web:
GPS:

Read more >

 

© 2018 Clanwilliam Tourism | Clanwilliam | Western Cape | South Africa