Augsburg Landbou Gimnasium met uitmuntende fisiese geriewe, benut deur goed gekwalifiseerde en toegewyde personeellede waar akademiese vordering hoe voorkeur geniet. Dit word aangevul deur 'n sinvolle buitemuurse program wat strek vanaf die kultureel-geestelike tot sportbeoefening op verskeie vlakke. In die beste tradisie van die eg plattelandse behoudenheid, word die onderrig verstrek deur vernuwende metodes, tegnieke en hulpmiddele waardeur die leerlinge in staat gestel word om reg te laat geskied aan ons leuse, naamlik BODEMVAS.
Augsburg Landbou Gimnasium
Telephone: 027 482 2120
Contact A van Wyk
Mobile:
E-mail: avanwyk@augsburg.wcape.school.za
GPS:
www.augsburggim.co.za
Web hosting & design
www.aarbei.co.za