Clanwilliam Sakekamer - saam skep ons volhoubare welvaart.
Besoek ons webblad vir 'n lys van al ons lede of kontak ons indien u meer inligting verlang. Die bestuur kom maandeliks bymekaar en hou ook gereeld ledevergaderings. Ledebesoeke word ook op 'n maandelikse basis aangebied om ons lede van mekaar bewus te maak en meer van ons besighede te leer ken.
Clanwilliam Sakekamer
Telephone: 027 482 1090
Contact Ilse Lochner
Mobile: 083 328 4575
E-mail: strassberger@lando.co.za
GPS:
www.clanwilliamsakekamer.org.za
Web hosting & design
www.aarbei.co.za