Quilt Exhibition, Clanwilliam 

DIE VINCENT VAN GOGH SERIES - tot einde September - OU TRONK MUSEUM

Deur die wêreldbekende Roy Starke, 'n Suid-Afrikaner wat in 2018 oorlede is. Die kwilt in die reeks, is gebasseer en geinspireer deur die briewe wat Van Gogh aan sy broer Theo geskryf het in 1888.

In elke brief beskryf en verwys hy na die natuur wat hom geïnspireer het en die invloed wat dit op sy denke en gevoelens gehad het. Hy verwys ook in detail oor sy gebruik van kleur in elk van hierdie skilderye.

Roy se kwilte weerspieël bogenoemde en bereik sy doel om die onderskeid wat bestaan tussen kuns en vlyt te oorbrug.

Die uitstalling sluit ook twee kwilte in van:

ENID VILJOEN

'n Protégé en vriendin van Roy Starke. Hierdie twee werke is in dieselfde styl as dié van haar mentor en sluit in 'n natuurwonder van die Sederbergarea, asook die man wat die wêreld se verbeelding aangegryp het met sy transformering van

“PRISONER TO PRESIDENT”

Dit is 'n unieke ervaring wat Clanwilliam, soos met die blommeprag, met u wil deel.

Contact us

Quilt Exhibition
Telephone: 027 482 2024

Contact Clanwilliam Tourism Office
Mobile:
E-mail: bookings@clanwilliam.info
GPS:

Send Enquiry

Name *

Contact No

Email *

Comments

 

Tourism Bureau - Main Road

+ 27 27 482 2024
bookings@clanwilliam.info
cederberg@lando.co.za

© 2019 Clanwilliam Tourism

Clanwilliam, Western Cape
South Africa

Follow us 

Web hosting & design
www.aarbei.co.za