Photo Competition

PHOTOGRAPHIC COMPETITION

Have you ever had the privilege of walking across the Clanwilliam Dam wall? Now's your chance! Have you ever wondered how high the Clanwilliam Dam wall is, how wide the sluices are, or how it would be to look over the wall? Well, this opportunity may well be presented to you just once in your lifetime. We are introducing a photographic competition with a difference. September is tourism month and thousands of tourists have visited Clanwilliam over the past years. With the construction to increase the height of the Clanwilliam Dam wall having already begun, we would like to build up a photographic archive of the dam, dating back to it’s original construction in 1935, and we invite you to enter your photographs, any year, any angle. Entries must contain the following information and are to be submitted to Clanwilliam Tourism at info@clanwilliam.info:

  • Name and surname
  • Contact number
  • Date when the photo was taken (if need be, approximate)

THE PRIZES

We have two prizes for this competition: the overall winning photo as well as a lucky draw. Both prize winners will have the opportunity to visit the dam, together with 3 of their family/friends (4 persons in total) as well as walk across the dam wall, under the guidance of construction staff. The winners will be announced at the beginning of October and the prizes must be claimed by a date still to be determined by the organizers of this competition, together with the Department of Water and Sanitation in Clanwilliam.

COMPETITION RULES

  • The competition closes at 17h00 on 30th September 2019
  • Photographs must be of the Clanwilliam dam wall
  • Entrance is free
  • You may enter more than one photograph
  • Entries will be accepted only via email or WeTransfer
  • Photographs must preferably be in JPG format and should not be smaller than 1MB, nor larger than 5MB
  • Participants may enter only photographs which they have taken, i.e. they must own the copyright on the photograph
  • By participating in this competition and submission of your photographs, you give Clanwilliam Tourism & Museum permission to use the material without any compensation to yourself. A photographer will receive the necessary recognition if any of his/her photos are used for this purpose.
  • Winners must be willing to have their names and photographs published
  • The winners will be notified personally
  • Staff of Clanwilliam Tourism & Museum may not participate
  • The judges are members of the Clanwilliam Tourism & Museum committees
  • The judges ' decision is final and no correspondence will be entered into

Fotokompetisie

Het jy al ooit die voorreg gehad omoor Clanwilliam damwal te stap? Nou is jou kans!
Al ooit gewonder oor hoe hoog is Clanwilliam damwal, of hoe breed is die sluise, of hoe dit moet wees om oor die wal te “loer”.   Wel hierdie kans kom dalk net eenmalig:
Graag stel ons ‘n fotokompetisie met ‘n verskil bekend. September is Toerisme maand en derduisende toeriste het Clanwilliam al oor die afgelope jare besoek. Met die Clanwilliam damwal onder konstruksie, wil ons graag ‘n foto argief opbou van die damwal sedert oprigting in 1935 tot op datum en versoek ons jul om jul damwal foto’s in te skryf.
Maak nie saak van watter jaar, of watter fotohoek nie, solank dit ‘n  foto van Clanwilliam damwal is.
Stuur inskrywings saam met die onderstaande inligting na info@clanwilliam.info

  • Naam en van
  • Kontaknommer
  • Datum wanneer die foto geneem is (by benadering)

Die Pryse

Ons het vir hierdie kompetisie twee pryse:Algehele wenfoto, asook een gelukkige trekking.
Beide prys wenners sal die geleentheid kry om saam met hul gesin/vriende (4 persone) die huidige damwal te besoek en te mag oorstap, onder begeleiding van die konstruksie personeel.
Die wenners sal begin Oktober aangekondig word, die prys moet opgeëis word op ‘n datum bepaal deur die organiseerders en die Departement van Water en Sanitasie in Clanwilliam.

Kompetisiereëls

  • Die kompetisie sluit op 30 September 2019 @ 17:00
  • Foto moet van Clanwilliam damwal wees
  • Inskrywings is gratis.
  • Inskrywings word  slegs aanvaar per epos  of WeTransfer
  • Foto’s moet verkieslik in jpg-formaat wees  en moet nie kleiner as 1 MB en groter as 5MB wees nie.
  • Deelnemers mag slegs foto’s inskryf wat hulleself geneem het, m.a.w. hulle moet die kopiereg op die foto besit.
  • Met jou deelname aan die kompetisie en met die voorlegging van jou foto’s, gee jy Clanwilliam Toerisme & Museum toestemming om die materiaal sonder vergoeding te gebruik.
  • ’n Fotograaf sal die nodige erkenning kry as enige van sy/haar foto’s vir dié doel gebruik word.
  • Wenners moet bereid wees om hul name en foto’s te laat publiseer.
  • Die wenners sal persoonlik in kennis gestel word.
  • Personeel van Clanwilliam Toerisme & Museum mag nie deelneem nie.
  • Die beoordelaars is lede van Clanwilliam Toerisme & Museumse komitee.
  • Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daarnagevoer word nie.

CLANWILLIAM TOURISM
+27 27 482 2024
cederberg@lando.co.za

EMERGENCY NUMBERS

CLANWILLIAM

Police - 027 482 8181
Hospital - 027 482 2166
Clinic - 027 482 1692
Dr. Strauss - 027 482 1629
Dr. Uys - 027 482 2111
Pharmacy - 027 482 1226
Fire Department - 027 482 1775
Ambulance - 027 482 2576
Cederberg Medical Rescuers - 10177
Veterinarian - Dr. Degenaar - Every Tuesday after 14h00 - 082 890 1181

CITRUSDAL

Police - 022 921 4100 / 10111
Ambulance - 022 921 2210 / 10177
Hospital - 022 921 2133
Doctors - 022 921 2725

LAMBERTSBAAI

Police – 027 432 8260
Ambulance – 027 482 2230
Dr. Hayes & Partners – 027 432 1136

 

Tourism Bureau - Main Road

+ 27 27 482 2024
bookings@clanwilliam.info
cederberg@lando.co.za

© 2019 Clanwilliam Tourism

Clanwilliam, Western Cape
South Africa

Follow us 

Web hosting & design
www.aarbei.co.za